100 Dichters 8
Gepubliseer in Leiden, 2005, deur die
Internationaal Forum voor Nederlandse Taal-, Vertaal-, Letter- en Geschiedkunde.
Honderd gedigte in Nederlands, Afrikaans en
verwante streekstale. Saamgestel deur Jan Biezen
Fanie Viljoen se gedig Indringers verskyn in hierdie bundel.