13 Spookstories


Glo jy aan spoke? Word jy bang vir vreemde goed wat ronddwaal in die nag?
13 Spookstories gaan sorg dat jy die komberse tot onder jou ken trek vanaand. Wie weet wat vir jou wag as jy die lig afsit?

Hierdie bundel bevat 13 super-grillerige verhale oor vreemde besoekers uit nog vreemder plekke ...
Die skrywers is Fanie Viljoen, Francois Bloemhof en Jaco Jacobs. Tanja Joubert se illustrasies gaan jou verbeelding laat spook.

Uitgewer: Lapa
ISBN: 978 0 7993 4657 2

Uittreksel: 13 Spookstories

Koop nou by Kalahari.net 

NUUT! Laai die volledige 13 Spookstories nou af as 'n e-boek!
Afrikaans - Tuisblad
English - Home page