Donker plekke
’n Versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers
in díé genre in Suid-Afrika saamgestel deur François Bloemhof.
Lees kortverhale van Deon Meyer, Jaco Jacobs, Piet Steyn en meer.
Fanie Viljoen se grillerige verhaal
Vir die Rotte verskyn ook in hierdie bundel.
Formaat: Sagteband
129 x 198mm
400pp
ISBN: 978 0 7993 5207 8
Beskikbaar by alle goeie boekwinkels.
Of klik en koop nou aanlyn by Kalahari.
Ook aanlyn beskikbaar by Lapa uitgewers.