Grilbrigade



Wie is Tom regtig? wonder Buks. ’n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie. Hy kyk na die netjiese rooi uniform.Tom dra ook ’n rugsak. ’n Ronde kenteken op die sak vang Buks se oog. Grilbrigade staan op die teken. Is dit iets soos ’n polisie-eenheid wat monsters vang?

Drie lekker grillerige stories waarin Buks die Grilbrigade help om van monsters, spoke, zombies, en allerhande nare goed ontslae te raak, maar nie sonder ’n paar benoude oomblikke nie.

Vind meer uit oor die Grilbrigade.

Grilbrigade is beskikbaar by alle goeie boekwinkels.

Klik hier om Grilbrigade nou aanlyn te koop.


Afrikaans - Tuisblad
English |
English - Home page