WENNER: ATKV-Woordveertjie 2011Die eerste boek in Fanie Viljoen se splinternuwe Nova-jeugreeks is nou op die rak in jou naaste boekwinkel! Iets is fout op die dorpie Nova. Watter
vreemde ligte sien Lucas en die res van sy gesin een aand? En waarom is
die weermag so geheimsinnig oor die projekte wat agter die hoƫ heinings
plaasvind? Daar is ook 'n glibberige swart ding wat Lucas in die rivier
sien. Kort voor lank beleef hy en sy vriende 'n wilde avontuurrit vol
gevaarlike raaisels.
Is jy al nuuskierig?
Lees die eerste hoofstuk hier: Uittreksel - Nova: Die begin
Klik hier om Nova te koop by Kalahari.netKlik hier en koop Nova direk by Lapa Uitgewers