Onderwysersgids: BreinBliksem
Samesteller: Marie Esterhuysen
Die onderwysgids is geskryf volgens die Nasionale Kurrikulumverklaring vir Graad
1—12. Dit is gemik op graad 10-leerders wat Afrikaans as huistaal neem. Die gids
sal onderwysers help met die voorbereiding en behandeling van die teks, en daarmee
'n groter belangstelling by leerders help kweek – in die boek self en in die letterkunde
in die algemeen.
Die gids bevat die volgende:
- Die belangrikste beginsels van die Nasionale Kurrikulumverklaring
- Leeruitkomste van die Nasonale Kurrikulum, en die toepassing daarvan op die betrokke
teks
- Assesseringstandaarde
ISBN:
0-6240-4399-1
Uitgewer: Tafelberg