Pynstiller
Jy kan
Pynstiller nou op jou selfoon of op die rekenaar lees.
En dit is gratis op:
- Yoza [http://www.yoza.mobi/stories/23/]
- Mxit > Tradepost
Wees gewaarsku: die storie is ontstellend en bloederig. Dit gaan oor selfskending en spesifiek tieners wat hulself sny.
'n Beperkte en genommerde aantal gedrukte kopieƫ van Pynstiller is ook nou beskikbaar teen R160 elk. Kontak fanie@fanieviljoen.co.za vir meer inligting.