Slym en die beker van geluk
WENNER: ATKV-Woordveertjie vir die teks en die illustrasies (2010)Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van
Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees.
Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies
gaan word om uit die beker te drink nie.
Maar dan gebeur ’n vreeslike ding ...
Hierdie is die derde titel in die opwindende
Slym-reeks.
Uitgewer: LAPA
ISBN: 978 0799 345 025
Blaaie: 84 met volkleur illustrasies
Bestel: Koop die boek nou aanlyn by Kalahari.net
Of bestel direk by Lapa Uitgewers. Jy kan ook 'n e-pos stuur aan lapa@lapa.co.za
of bel 012 - 401 0700.