Toulopers
Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.
Lees Fanie Viljoen se gedigte: Touloper, Bang, Emo en meer in hierdie unieke bundel.
Formaat: Sagteband
137 x 212mm
64pp
ISBN: 978 0 7993 4962 7
Beskikbaar by alle goeie boekwinkels
Of klik en koop nou aanlyn by Kalahari
Ook beskikbaar direk van Lapa Uitgewers