Uit
Brent is 'n graad 10-leerder wat goed oor die weg kom met sy vriende. Hy
trek aan volgens die nuutste modes en hy hou van partytjies. Dit is
juis op een van hierdie partytjies waar hy en Nita mekaar beter leer
ken. Maar daar is iets verkeerd. Watter geheim steek Brent weg vir sy
vriende ... en vir Nita?
Lees die verhaal gratis by:
- Yoza [http://www.yoza.mobi/stories/21/]
- MXit > Tradepost