Wens op 'n seester
Ayize is eensaam en sy wil graag 'n vriendin hĂȘ wat van haar hou en haar spesiaal
laat voel. Sy tel 'n seester op by die strand. Opgewonde dink sy aan iets om te
wens.
Maar Thabisa is so ongelukkig en het miskien die wens meer nodig as sy.
Kan wense regtig waar word?
Wens op 'n seester is deel van Shuter & Shooter se Zebra-leesreeks.
Uitgewer: In Afrikaans en Engels uitgegee deur Shuter & Shooter uitgewers
ISBN Wens op 'n seester: 978 0796 032 485
Wish upon a starfish: 978
0796 032 447
Blaaie: 30 blaaie met volkleur illustrasies
Bestel: Direk van
Shuter &
Shooter uitgewers