Toekennings


1999 – Finalis in die De Kat, Human & Rousseau kort-kortverhaalkompetisie. Sy inskrywing 'Weersiens' verskyn in die bundel Vonkfiksie.

2000 – Die Losprys. Tweede plek in die RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie vir beginners.

2002 – Agter geslote deure. Tweede plek in die RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie vir ervare skrywers.

2005BreinBliksem. Goue Sanlam-prys vir jeuglektuur .

2006BreinBliksem. M.E.R.-prys vir jeuglektuur.

2007Geraamte in die klas. M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke.

2007 Geraamte in die klas. ATKV-Woordveertjie.

2007Onderwêreld. Silwer Sanlam-prys vir jeuglektuur.

2008 Slym en die gogga-sirkus. ATKV-Woordveertjies vir die teks en die illustrasies.

2009 – Verneukkind (kortverhaal) Finalis in MML-kortverhaalkompetisie. Die verhaal verskyn in die bundel Sussie Veer is dood.

2009 Onderwêreld. ATKV-Woordveertjie

2009 Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood. ATKV-Woordveertjie

Afrikaans - Tuisblad
English - Home page