Dae van die rooi vlieër

Sensitiewe verhaal oor ‘n kind vasgevang in sy ouers se egskeiding

Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry ‘n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik:

“Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar dinge het verander.” Maar toe ontdek ek die rooi vlieër …

Slegs beskikbaar as e-boek.

Klik hier om af te laai.

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.