You are here
Home > Afrikaans > Die Spinnekopvrou

Die Spinnekopvrou

Kies jou eie avontuur

’n Karnaval vol vreemde onmense? ’n Nare spinnekopvrou? Bestaan daar regtig so iets? Kies koers na die tent en besluit self of jy dapper genoeg is om uit te vind … ’n Gruwelike grilstorie waarin jy SELF besluit wat volgende gebeur!

Net beskikbaar as e-boek.

Klik hier om af te laai.

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.
Top