You are here
Home > Afrikaans > Donker Plekke

Donker Plekke

’n Versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in díé genre in Suid-Afrika saamgestel deur François Bloemhof.


Lees kortverhale van Deon Meyer, Jaco Jacobs, Piet Steyn en meer.
Fanie Viljoen se grillerige verhaal Vir die Rotte verskyn ook in hierdie bundel.

Formaat: Sagteband 129 x 198mm 400pp

ISBN: 978 0 7993 5207 8

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.
Top