Hoezit-reeks

Ontdek ons wonderlike wêreld

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van diere kan verken, is hierdie boeke gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry

Klik hier en versamel die hele stel. 

Ideaal vir skooltake en beskikbaar teen ’n bekostigbare prys!

Tans beskikbaar:

  • Soogdiere
  • Walvisse en Dolfyne
  • Reptiele en amfibieë
  • Goggas
  • Voëls
  • Dinosourusse
  • Roofdiere
  • Troeteldiere
  • Plaasdiere
  • Groot Vyf
  • Babadiere
  • Vreemde diere
  • Seelewe
  • Perde en ponies

Binnekort:

  • Die Mens

Die Hoezit-reeks is beskikbaar by goeie boekwinkels, of klik hier en bestel die boeke aanlyn.

Save

Save

Save

Save

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.