
Krappie is vir niks bang nie.
Maar wanneer hy skarrel om ’n blink ding doer op die rotse te gaan ondersoek, word hy weggespoel in ’n wilde onderwater avontuur! Die koning van die krewe se kroon is weg en Krappie is in groot moeilikheid. Gelukkig ontdek hy dat met ‘n bietjie vertroue in ander, vriendskap soms op onwaarskynlike plekke te vind is.
‘n Heerlike voorlees- en selfleesstorie.
Koop
Krappie en die Kroon is beskikbaar in goeie boekwinkels, of klik hier om dit aanlyn te bestel.
Kyk
Kyk na Krappie en die Kroon se lokprent:
Uittreksel