You are here
Home > Afrikaans > Plons

Plons

Hoe kry jy ’n klomp moedswillige meerminne uit julle swembad?

Wenner: ATKV-kinderboektoekenning

Henry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi – met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is ’n meermin. ’n Heerlik humoristiese storie vir lesers van 9-12 jaar oud.

Koop

Koop die boek by goeie boekwinkels, of klik hier om dit nou aanlyn te bestel.

Resensie

Hierdie is werklik ’n puik boek vir enige jong leser. Daar is baie woordspel, ’n goeie boodskap en lekker lag oomblikke in die boek. Die ouer sal dit ook geniet om die boek vir die kind voor te lees as gevolg van die humor en die ‘lekker-sê’ woorde.

Melindi Fourie (Storiewerf – Lees die volledige resensie hier.)

Kyk na Plons se video

Save

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.
Top