Spoorvat

Ontdek skrywers se wêrelde

As skrywers het hulle reeds naam gemaak; hulle het literêre pryse gewen, die harte van lesers verower, diep spore getrap in die Afrikaanse kultuurwêreld … Ons ken hulle as openbare figure, as skeppers van verhale en romans en rubrieke, maar wat is die intiemste, mooiste en selfs pynlikste jeugherinneringe van ons  bekendste Afrikaanse skrywers? Riana Scheepers en Leti Kleyn het skrywers gevra om hul kinder- of jeugervarings te woord te stel.

Koop die boek by goeie boekwinkels, of klik hier om dit aanlyn te bestel.

Save

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.