You are here
Home > Afrikaans > Toulopers

Toulopers

Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.


Saamgestel deur Jaco Jacobs.

Lees Fanie Viljoen se gedigte: Touloper, Bang, Emo en meer in hierdie unieke bundel.

Formaat: Sagteband 137 x 212mm 64pp

ISBN: 978 0 7993 4962 7

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.
Top