1541999 – Finalis in die De Kat, Human & Rousseau kort-kortverhaalkompetisie. Sy verhaal Weersiens verskyn in die bundel Vonkfiksie.

2000 – Die Losprys. Tweede plek in die RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie vir beginners.

2002 – Agter geslote deure. Tweede plek in die RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie vir ervare skrywers.

2005 –  BreinBliksem. Goue Sanlam-prys vir jeuglektuur .

2006 – BreinBliksem. M.E.R.-prys vir jeuglektuur.

2007 –  Geraamte in die klas. M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke.

2007 –  Geraamte in die klas. ATKV-kinderboektoekenning.

2007 –  Onderwêreld. Silwer Sanlam-prys vir jeuglektuur.

2008 –  Slym en die gogga-sirkus. ATKV-kinderboektoekenningvir die teks en die illustrasies.

2009 – Verneukkind (kortverhaal) Finalis in MML-kortverhaalkompetisie. Die verhaal verskyn in die bundel Sussie Veer is dood en in die bundel Verneukkind.

2009 –  Onderwêreld. ATKV-kinderboektoekenning.

2009 – Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood. ATKV-kinderboektoekenning.

2010 –  Slym en die beker van geluk. 2 ATKV-kinderboektoekenningvir die teks en die illustrasies.

2010 – Poenk. Naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie. (Word in 2012 gepubliseer as Betower)

2011 –  Nova: Die Begin. ATKV-kinderboektoekenningVeertjies

2012 – Grilbrigade. ATKV-kinderboektoekenning

2012 – Klou. ATKV-kinderboektoekenning

2014 – Leeus met Letsels. IBBY-ererol

2014 – Spring. ATKV-kinderboektoekenning

2015 – Afkop. Naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie

2015 – Plons. ATKV-kinderboektoekenning

2015 – Uit. IBBY-ererol

2016  Bravo, Lulu. ATKV-kinderboektoekenning