Klits Kronkel-reeks Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 200727th August 20150 Ontmoet Klits Kronkel. Speurder Klits Kronkel. En sy assistent juffrou Splinter, sy kat Japtrap, die tegniese tegnikus Blitz Vinnig, die wyse gryse Horrelpyp en die reus Pekel. Klits Kronkel en die vlammende swaard Klits se opdrag: om die Saffierswaardvanger op te spoor wat uit Nerf Edelsteen se kasteel gesteel is. Maar wat voer
Miserella Afrikaans Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 200727th August 20150 Sommige geheime gaan saam met jou na die graf toe. Ander het ’n vreemde manier om terug te kom …