Skrik op die lyf Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. 428
Prooi Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Wie is die jagter, en wie is die prooi? Drie lewens raak onomkeerbaar inmekaar verstrengel: Cody Young, die player, wat met losbandige seks desperaat op soek is na homself; Owen Jooste, die hokvegter, met die drome, woede en jaloesie; en tussen hulle staan Lauren Cooper, die beeldskone verleidster, wat op ’n
Nuwe Stemme 5 Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201316th October 20230 Die Nuwe stemme-reeks is ’n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. 433
Spoorvat Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201316th October 20230 Ontdek skrywers se wêrelde 318
Afrikaanse Skryfgids Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201228th October 20200 Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? 431
Grensoorlogstories Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201227th August 20150 Intense verdeeldheid oor die Grensoorlog van die laaste dekades van die vorige eeu is steeds aan die orde van die dag. Talle feitelike publikasies daaroor het in die onlangse verlede die lig gesien. 416
Donker Plekke Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201127th August 20150 ’n Versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in díé genre in Suid-Afrika saamgestel deur François Bloemhof. 420
Van spoke gepraat Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 200627th August 20150 Drie en dertig skrywers span hier saam om die leser koue rillings te gee: van ons beste gevestigde skrywers tot belowende jongeres. Die verhale – nuut geskep, behalwe twee voortreflikes wat reeds verskyn het – gaan grotendeels oor dwaalgeeste of teenwoordighede uit ’n ander dimensie. 425
Vonkfiksie Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 200528th October 20200 Dié bundel, die resultaat van die De Kat en Human & Rousseau se kort-kortverhaalwedstryd, bevat 45 verhale, insluitend Nanette van Rooyen se wenverhaal Tollie Hans en naaswennende verhale deur Abraham H. De Vries, Rachelle Greeff, Martie Preller en Herman Wasserman. 418