You are here
Home > Afrikaans > Doendinge

Doendinge

Doendinge

Doendinge vir elke dag van die jaar. 

Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie!

Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie.

 

Gratis uittreksel

Klik en laai ‘n gratis uittreksel van Doendinge af.

Koop

Koop Doendinge by jou naaste boekwinkel of bestel by Takealot.

Klik hier om die boek direk by Lapa te koop.

E-boek is ook beskikbaar.

 

Uittreksel

So lyk die boek binne:

 

 

 

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.
Top