You are here
Home > Afrikaans > In die kollig

In die kollig

Perfek vir skoolopvoerings en eisteddfods!

As jy op soek is na ’n nommerpas teks om by die eisteddfod voor te dra, ’n stuk om vir jou volgende dramaklas voor te berei, of jou eie prettige eenmanvertoning of toneelstuk op die planke wil bring, is hierdie die perfekte boek vir jou! Die veteraanaktrise Lizz Meiring se nuwe bundel met 33 verhoogtekste is geskik vir die klaskamer, eisteddfods, dramaklasse en skoolopvoerings.

Saamgestel deur Lizz Meiring.

Lees Fanie Viljoen se toneelstukke Om vir Marianna Johanna Engelbrecht te soen, Sneeu, Seer en Betower.

Koop

Die boek is tans uit druk, maar die e-boek is nog beskikbaar.

Koop die e-boek by Amazon.

Koop die e-boek by Lapa Uitgewers.

Save

Save

Fanie Viljoen
Skrywer, dagdromer, koffiedrinker.
Top