Môre as ons groot is Afrikaans Boeke vir Skole Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 17th March 202129th November 20220 Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende – hulle kindwees … en dalk hulle drome. Hierdie dramateks is geskik vir hoërskoolleerders (15+) ʼn Kortfilm gebaseer op die teks is in 2016 op kykNET & Kie uitgesaai. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf. Môre as ons groot is sal ook leerders se verbeelding aangryp. Kry dit vir jou klas! Koop Die boek is beskikbaar in die meeste groot boekwinkels asook aanlyn. Klik en koop die boek by Takealot. Koop by Amazon. Koop by Graffiti Boeke. Koop by Lapa uitgewers. Daar is ook ‘n e-boek beskikbaar: Amazon Lapa Takealot Uittreksel Share on Facebook Share 0 Share on TwitterTweet Share on Pinterest Share 0 Share on LinkedIn Share Share on Digg Share 0 Total Shares