Nova-reeks Afrikaans Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201413th October 20231 “Die aliens het ons vasgemaak op tafels, Pa. Hulle het ’n sny in my kop gemaak ... Daar was bloed. Ek kon dit voel afloop teen my slape. Ek was nog nooit so bang nie.” 162