Kroonsteen-leesreeks Boeke vir Skole by Fanie Viljoen - 1st January 201227th August 20150 Die nasionaal KABV-goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books is op ses leesvlakke ontwikkel, en is perfek vir leerders in die Intermediêre Fase (graad 4 tot 6). Die hele reeks bestaan uit 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taalpret het ten doel om die betekenis