Sneeuman-swem Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 21st July 202229th November 20220 “Gee vir my die een met die yskoue hart!” 1572
Spoke en ander gruwelike goed Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 4th January 201512th October 20230 Is die deure en vensters toe? Dan kan jy begin lees. 385
Prooi Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Wie is die jagter, en wie is die prooi? Drie lewens raak onomkeerbaar inmekaar verstrengel: Cody Young, die player, wat met losbandige seks desperaat op soek is na homself; Owen Jooste, die hokvegter, met die drome, woede en jaloesie; en tussen hulle staan Lauren Cooper, die beeldskone verleidster, wat op ’n
Pleisters vir die Dooies Afrikaans Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201413th October 20230 In een hellenag konfronteer die swerwende, naamlose hoofkarakter sy duiwels kaalvuis; ontmoet hy vreemde en skrikwekkende karakters wat sy innerlike demone laat lewe kry; vertroetel hy sy wraakgedagtes soos ’n magasyn vol koeëls;
Koue Rillings Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 201316th October 20230 Hoe gou word jy bang? 159
Grilbrigade Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 201127th August 20150 Is jy die nuwe lid van die Grilbrigade? 400