Frikkadel, die spookhond Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 3rd March 20240 Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. 1810
Die groot boek van spoke en grille Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 3rd January 201813th October 20230 Dis GROOT. Dis GRUWELIK. Dit gaan jou HOENDERVLEIS gee. 1003
Kaptein Verdwyn Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 16th January 201612th October 20230 Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak! 653
Spoke en ander gruwelike goed Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 4th January 201512th October 20230 Is die deure en vensters toe? Dan kan jy begin lees. 385
Skrik op die lyf Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. 428
Koue Rillings Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 201316th October 20230 Hoe gou word jy bang? 159
13 Spookstories Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 201216th October 20230 Het jy senuwees van staal? 390
Grilbrigade Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 201127th August 20150 Is jy die nuwe lid van die Grilbrigade? 400
Van spoke gepraat Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 200627th August 20150 Drie en dertig skrywers span hier saam om die leser koue rillings te gee: van ons beste gevestigde skrywers tot belowende jongeres. Die verhale – nuut geskep, behalwe twee voortreflikes wat reeds verskyn het – gaan grotendeels oor dwaalgeeste of teenwoordighede uit ’n ander dimensie. 425