You are here
Home > Tuis > Boekwinkel

Waar kan jy Fanie Viljoen se boeke koop?

Die boeke en e-boeke is beskikbaar in alle goeie boekwinkels en die aanlyn winkels van Graffiti Boeke, Amazon, Exclusive Books, Takealot, Loot, Bargain Books en elders. Jy kan ook boeke en e-boeke direk by Lapa Uitgewers koop, of stuur ‘n e-pos aan lapa@lapa.co.za.

 

Koop ‘n getekende boek

Wil jy ‘n getekende kopie van ‘n boek vir jouself of iemand spesiaal koop? Fanie het tans die onderstaande lysie boeke in voorraad.

Indien jy een wil aanskaf, stuur ‘n e-pos aan fanieviljoenbooks@gmail.com

Indien die boek waarna jy soek nie in die lysie verskyn nie, doen gerus ook navraag, hy kan dit moontlik vir jou in die hande kry.

Voeg R100 koerierkoste by die onderstaande pryse.

  • Monsterrugby R130
  • Aksieheld Austin: Nag van Grille – R145
  • Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai – R145
  • Kaptein Verdwyn – R145
  • Oe la la, Lulu – R150
  • Hokaai, Lulu – R150
  • Bravo, Lulu – R150
  • Olke bolke, Lulu – R150
  • Oepse daisy, Lulu – R150
  • Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood – R160
  • Doendinge – R90
  • Nova: Bloedbroers – R180
  • Nova: Eindspel – R200
  • Nova: Omnibus 2 – R230
  • Pixel (Engels) – R145
  • Die dag toe die draak kom (seuns) – R110
  • Die dag toe die draak kom (meisies) – R110
  • The day the dragon came (boys) – R110
  • The day the dragon came (girls) – R110
  • Klein boek van gruwelike geheime – R40
  • Klein boek van fantastiese feite – R40
  • Klein boek van reuserekords – R40
  • Klein boek van katastrofiese kattekwaad – R40
  • 13 Spookstories – R180
  • Nog 13 Spookstories – R180
  • Afkop – R190
  • Klits Kronkel en die Vlammende Swaard – R100
  • Grilbrigade – R100
  • Spoke en ander gruwelike goed – R180
  • Uit – R160
  • Pleisters vir die Dooies – R160
  • Prooi – R250
  • Donker Web – R250
  • Betower: Die Drama – R120
  • Offers vir die Vlieë – R225
  • Spring (skooluitgawe) – R140
  • Spring (kommersiële uitgawe) – R140
  • Jump – R150
  • Ink en ander verhale – R175
  • Leeus met letsels (skooluitgawe) – R160
  • Leeus met letsels (kommersiële uitgawe) – R160
  • Skreeu – R180
  • Sweef – R180
  • Geraamte in die klas – R180
  • Brand – R195
  • Kaptein Hamerkophaai – R150
  • Slym, die wêreld se eerste wurm in ‘n paddakonsert – R150
  • Slym en die gogga-sirkus – R150
  • Slym en die beker van geluk – R150
  • Slym omnibus – R190
  • The last time I died – R150
  • Pynstiller (genommerde uitgawe, slegs enkele boeke is selfuitgegee) – R150
  • Klou – R150
  • Toulopers – R160
  • Gee Afrikaans ‘n kishou in die eksamen (Graad 10 Huistaal) – R200

 

Indien jy ‘n getekende kopie van bostaande boeke wil aanskaf, stuur ‘n e-pos aan fanieviljoenbooks@gmail.com

 

 

Top