You are here
Home > Tuis > Foto’s

12042834_10200912728417110_5833011056969160894_n

Fanie Viljoen’s se boek Uit is by IBBY-ererol vir 2015/2016 gevoeg.

Foto: Izak de Vries (Lapa)


 

Veertjies 2015 Izak de Vries

Fanie Viljoen ontvang die ATKV-kinderboektoekenning vir sy boek Plons. Sandra Prinsloo (links) het die prys oorhanding. Arnelle Woker (middel) het die toekenning vir Plons se wonderlike illustrasies ontvang.

Foto: Izak de Vries (Lapa)


Lapa Jeugroman

Fanie Viljoen ontvang die toekenning vir die 2de plek in die Lapa-jeugromankompetisie (2015) van Japie Gouws, die besturende direkteur van die ATKV.


Skool

‘n Praatjie by die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls.


 

lapa prys

Saam met die wenners van die eerste Lapa-literêre toekennings (2012).


Crazy foto 2

Een van die beste skole in die land – Eikestad Laerskool. Hierdie skool lees baie!


 

Fanie Viljoen, Nanette van Rooyen en Carina Hugo praat oor jeugromans in Stellenbosch.


Alexander Strachen, Fanie Viljoen en Joan Hambidge by die Vrystaat Kunstefees (2015).


Die wonderlike personeel van Graffiti-boeke tydens die bekendstelling van Prooi.


‘n Eerste voorblad! Saam met Jaco Jacobs en Carina Hugo. Dit was groot pret.


Skrywers moet darem rus ook. Fanie Viljoen in Mikonos, Griekeland (2014).


Leeus met Letsels het die IBBY-ererol in 2014 gehaal. Prof. Franci Greyling het die foto by die uitstalling in Bologna, Italië geneem.


Laerskool Mikro luister na stories.


 

Fanie Viljoen en Jaco Jacobs saam met die legende: David Kramer tydens die ATKV-Woordveertjies.


Fanie Viljoen ontvang ‘n kinderboektoekenning van Fiona van Kerwel.

 


 

Watter boek moet ek koop?


 

Top