Spoke en ander gruwelike goed Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 4th January 201512th October 20230 Is die deure en vensters toe? Dan kan jy begin lees. 385
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 1st January 201512th October 20230 Wat is die geheime bestanddeel? 175
Onderwêreld Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 202311 “Hulle weet ek was in hulle systems. Hulle weet wat ek gedoen het. Hulle weet wie ek is.” 168
Hoezit-reeks Afrikaans Boeke vir Kinders Boeke vir Skole by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Ontdek ons wonderlike wêreld 195
Skrik op die lyf Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. 428
Prooi Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Wie is die jagter, en wie is die prooi? Drie lewens raak onomkeerbaar inmekaar verstrengel: Cody Young, die player, wat met losbandige seks desperaat op soek is na homself; Owen Jooste, die hokvegter, met die drome, woede en jaloesie; en tussen hulle staan Lauren Cooper, die beeldskone verleidster, wat op ’n