Sny hulle in sterre uit Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 27th June 20250 Stop jou getjankery, ou. Ons sal uitkom. Oukei? Stop dit! 'n Aardbewing op 'n Vrystaatse myndorp laat 'n skoolgebou ineenstort en keer drie tieners onder die puin vas. Terwyl hulle suurstof en hulle hoop al minder word, beleef die leser die angswekkende situasie saam met hulle. Die vasgekeerde kinders ervaar engtevrees en angs
Zombiesokker Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 5th June 20255th June 20250 As die fluitjie blaas, kom die zombies ... 1938