Laaste Lewe Afrikaans Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 18th August 202029th November 20220 Fanie Viljoen se eerste grafiese roman. 1251
Iemand wat verdrink en ander verhale Afrikaans Boeke vir Skole Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201911th October 20230 'n Nuwe bundel kortverhale, saamgestel deur Fanie Viljoen, bevat iets vir elke leser. 1101
Die groot boek van spoke en grille Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 3rd January 201813th October 20230 Dis GROOT. Dis GRUWELIK. Dit gaan jou HOENDERVLEIS gee. 1003
Afkop Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 23rd January 201612th October 20230 Alles gaan oukei wees, het Decker gesê. Hy was verkeerd. 646
Kaptein Verdwyn Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 16th January 201612th October 20230 Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak! 653
Spoke en ander gruwelike goed Afrikaans Boeke vir Kinders by Fanie Viljoen - 4th January 201512th October 20230 Is die deure en vensters toe? Dan kan jy begin lees. 385
Onderwêreld Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 20157th February 202511 “Hulle weet ek was in hulle systems. Hulle weet wat ek gedoen het. Hulle weet wie ek is.” 168
Skrik op die lyf Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. 428
Prooi Afrikaans Boeke vir Volwassenes by Fanie Viljoen - 1st January 201513th October 20230 Wie is die jagter, en wie is die prooi? Drie lewens raak onomkeerbaar inmekaar verstrengel: Cody Young, die player, wat met losbandige seks desperaat op soek is na homself; Owen Jooste, die hokvegter, met die drome, woede en jaloesie; en tussen hulle staan Lauren Cooper, die beeldskone verleidster, wat op ’n
Pleisters vir die Dooies Afrikaans Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201413th October 20230 In een hellenag konfronteer die swerwende, naamlose hoofkarakter sy duiwels kaalvuis; ontmoet hy vreemde en skrikwekkende karakters wat sy innerlike demone laat lewe kry; vertroetel hy sy wraakgedagtes soos ’n magasyn vol koeëls;