Sny hulle in sterre uit Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 27th June 20250 Stop jou getjankery, ou. Ons sal uitkom. Oukei? Stop dit! 'n Aardbewing op 'n Vrystaatse myndorp laat 'n skoolgebou ineenstort en keer drie tieners onder die puin vas. Terwyl hulle suurstof en hulle hoop al minder word, beleef die leser die angswekkende situasie saam met hulle. Die vasgekeerde kinders ervaar engtevrees en angs
Ons laaste legendariese somer Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 30th September 202430th September 20240 “Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” 1874
Krag Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 23rd May 202312th October 20230 Kom krag uit klein botteltjies? 1681
Die lewe se vuil houe Afrikaans Boeke vir Skole Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 7th March 202311th January 20240 Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie Koster gegee het nie. 1645
Wêreld van Wolwe Afrikaans Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 14th September 202228th March 20230 “Alle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.” 1278
Laaste Lewe Afrikaans Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 18th August 202029th November 20220 Fanie Viljoen se eerste grafiese roman. 1251
Veldiep Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 16th January 201827th May 20230 Die verkeerde vraag kry soms die regte antwoord. 900
Dromers Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 26th January 20178th May 20230 Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ... sy vonk. 784
Jou Romeo Afrikaans Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 29th January 201611th October 20230 Gegrond op Jou Romeo, die treffer tienerrolprent. 710
In die kollig Afrikaans Boeke vir Kinders Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201413th October 20230 Perfek vir skoolopvoerings en eisteddfods! 451