Tippie – Leer my lees Afrikaans Boeke vir Kinders Boeke vir Skole by Fanie Viljoen - 16th September 202516th September 20250 Fanie Viljoen het 'n hele klomp nuwe Tippie-boeke geskryf. 1973
Sny hulle in sterre uit Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 27th June 20250 Stop jou getjankery, ou. Ons sal uitkom. Oukei? Stop dit! 'n Aardbewing op 'n Vrystaatse myndorp laat 'n skoolgebou ineenstort en keer drie tieners onder die puin vas. Terwyl hulle suurstof en hulle hoop al minder word, beleef die leser die angswekkende situasie saam met hulle. Die vasgekeerde kinders ervaar engtevrees en angs
Tippie leesboek Afrikaans Boeke vir Kinders Boeke vir Skole by Fanie Viljoen - 7th March 20257th March 20250 Lees is pret met Tippie die Olifant! 1918
Ons laaste legendariese somer Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 30th September 202430th September 20240 “Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” 1874
Krag Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 23rd May 202312th October 20230 Kom krag uit klein botteltjies? 1681
Die lewe se vuil houe Afrikaans Boeke vir Skole Jonger Tieners by Fanie Viljoen - 7th March 202311th January 20240 Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie Koster gegee het nie. 1645
Donker Web Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 25th April 202212th October 20230 As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe. 1176
Môre as ons groot is Afrikaans Boeke vir Skole Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 17th March 202129th November 20220 Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? 1372
Brand Afrikaans Boeke vir Skole Boeke vir Tieners Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201928th March 20230 'n Storie oor obsessies. 1090
Iemand wat verdrink en ander verhale Afrikaans Boeke vir Skole Ouer Tieners by Fanie Viljoen - 1st January 201911th October 20230 'n Nuwe bundel kortverhale, saamgestel deur Fanie Viljoen, bevat iets vir elke leser. 1101